| sielsgenoot [boodskap #148431] |
Ma., 30 Junie 2025 17:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sielsgenoot
Afbreking: siels•ge•noot
Samestelling: siel + -s- + genoot
Selfstandige naamwoord: sielsgenoot
Meervoud: sielsgenote
Verkleinwoord: sielsgenootjie
Meervoud van verkleining: sielsgenoottjies
Betekenis:
• Iemand met wie 'n mens 'n diep emosionele en spirituele konneksie deel (romanties of platonies).
Gebruik:
• Daar was 'n verbond van vriendskap tussen Dawid en Jonatan en hulle kan inderdaad as sielsgenote beskryf word.
Sinoniem:
• geesgenoot
• sielsvriend
Vertaling:
Engels: soul mate, kindred spirit
Nederlands: zielsgenoot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|