| vroulief [boodskap #148427] |
Ma., 30 Junie 2025 14:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24208 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vroulief
Afbreking: vrou•lief
Samestelling: vrou + lief
Selfstandige naamwoord: vroulief
Meervoud: –
Betekenis:
• Troetelnaam vir 'n geliefde vroulike eggenoot.
Gebruik:
• Wanneer laas het jy vir vroulief 'n bos blomme gekoop?
Antoniem:
• manlief
Vertaling:
Engels: dear wife
Nederlands: vrouwlief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|