Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » manlief
manlief [boodskap #148426] Ma., 30 Junie 2025 14:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
manlief
Afbreking: man•lief
Samestelling: man + lief


Selfstandige naamwoord: manlief
Meervoud:

Betekenis:
• Troetelnaam vir 'n geliefde manlike eggenoot.

Gebruik:
Manlief moes daai nag maar op die sitkamer se bank slaap.

Antoniem:
• vroulief

Vertaling:
Engels: dear hubby
Nederlands: manlief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugvra
Volgende onderwerp: vroulief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 18:41:38 UTC 2025