Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » papierdun
papierdun [boodskap #148424] Ma., 30 Junie 2025 13:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
papierdun
Afbreking: pa•pier•dun
Samestelling: papier + dun


Byvoeglike naamwoord: papierdun
Attributief: papierdun

Betekenis:
• Intensiewe vorm van dun. So dun soos 'n vel papier.

Gebruik:
• Sy kerf die biltong papierdun.

Sinoniem:
• flenterdun
• plankdun
• ragdun

Vertaling:
Engels: paper thin
Nederlands: papierdun

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stippellyn
Volgende onderwerp: terugvra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 18:41:40 UTC 2025