| versluier [boodskap #148421] |
Ma., 30 Junie 2025 09:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24234 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versluier
Afbreking: ver•slui•er
Samestelling: ver- + sluier
Werkwoord: versluier
Verlede tyd: het versluier
Betekenis:
• Om 'n sluier oor iets te plaas, meestal figuurlik, om heimlik te bedek of weg te steek.
Gebruik:
• 'n Veld word deur 'n kombers van mis versluier.
Sinoniem:
• bedek
• kamoefleer
• verberg
• verbloem
• verdoesel
• versteek
• vertroebel
Afgelei:
• versluiering
Vertaling:
Engels: to mask, conceal, veil, disguise, cover
Nederlands: versluieren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|