| dekompileer [boodskap #148418] |
So., 29 Junie 2025 19:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24213 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dekompileer
Afbreking: de•kom•pi•leer
Samestelling: de- + kompileer
Werkwoord: dekompileer
Verlede tyd: het gedekompileer
Betekenis:
• Om die masjienkode van 'n program na bronkode terug te vertaal.
Gebruik:
• Dit is onwettig om kommersiële programme te dekompileer.
Sinoniem:
• dekonstrueer
• ontmantel
Vertaling:
Engels: to decompile, reverse engineer
Nederlands: decompileren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|