| Noordpool [boodskap #148412] |
So., 29 Junie 2025 06:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24208 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noordpool
Afbreking: Noord•pool
Samestelling: Noord + pool
Selfstandige naamwoord: Noordpool
Meervoud: –
Betekenis:
• Die mees noordelike plek op Aarde, tussen 66,5 en 90 grade noorderbreedte, waar dit baie koud is.
Gebruik:
• Die Noordpool is eintlik 'n see wat met ys bedek is.
Sinoniem:
• Arktika
Antoniem:
• Suidpool
• Antarktika
Afgelei:
• Noordpoolekspedisie
• Noordpoolgebied
• Noordpoollande
• Noordpoolsee
• Noordpoolreis
• Noordpoolreisiger
• Noordpoolster
• Noordpoolstreek
• Noordpooltog
• Noordpoolvaarder
Vertaling:
Engels: North Pole, Arctic
Nederlands: Noordpool
• Sien ook noordpool met 'n kleinletter, vir wanneer 'n mens nie die aardrykskundige pleknaam bedoel nie. Byvoorbeeld: die geografiese Noordpool teenoor die magnetiese noordpool van die Aarde.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|