Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitbring
uitbring [boodskap #148410] Sa., 28 Junie 2025 09:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24208
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitbring
Afbreking: uit•bring
Samestelling: uit + bring


Werkwoord: bring uit, uitbring
Verlede tyd: het uitgebring
Verlede deelwoord: uitgebragte

Betekenis:
• Om na die buitekant te bring.
• Om bekend te word of te maak.
• Om aan die publiek vry te stel.

Gebruik:
Bring asseblief die stoele uit.
• Vir watter party gaan jy jou stem uitbring?
• Die volgende reeks van die sepie word eers volgende jaar uitgebring.

Sinoniem:
• bekendmaak
• openbaar
• publiseer
• uitdra
• uitblaker
• uithaal
• verklaar

Hiponiem:
• vooruitbring

Vertaling:
Engels: to bring out; to tell, reveal; to publish
Nederlands: uitbrengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aflewering
Volgende onderwerp: uitdra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 18:41:54 UTC 2025