Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand my help? Ja
| Kan iemand my help? Ja [boodskap #14714] |
Vr., 15 Mei 1998 00:00  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
|
Senior Lid |
|
|
Gideon wrote in message ...
>
> Waar in Kanada is pedantië, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
> wat van Pedantië af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk en nie eens Encarta het iets daaroor nie.
> -Gideon-
Ou Gideon
Ook maar lekker stupid né ?
Pedantië is op die sewende kontinent reg langs Astrantis.
Dis 40 dae te perd van jou af, dan by die eerste robot links.
Dis meestal 'n barre woestyngebied met dryfsand, alhoewel 'n sekere deel een
groot modderpoel is, waar mens nie weer maklik uitkom nie.
America, die popgroep, is die enigste mense wat ek van weet wat so 'n trip
oorleef het, en die storie kon vertel. Moet jou nie daarin begewe nie,
netnou word jy ook soos die mense wat daar oorskryf.
Ander buurlande is Arogansië, en Superfragilisticexpealidosious. Weet jy
miskien iets van hierdie lande. ?
Groete vanuit Burmudriehoekia.
|
|
|
|
| Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14779 is 'n antwoord op boodskap #14714] |
Sa., 16 Mei 1998 00:00   |
A.A. Hagen
Boodskappe: 155 Geregistreer: September 1997
|
Senior Lid |
|
|
Leuk voor galgje:
hottentottententententoonstelling
Flauw he?
Groetjes,
Arthur
Jennifer L. Logan heeft geschreven...
> Superfragilisticexpealidosious mag dan die langste Engelse woord wees maar dit
> het nie eintlik 'n betekenis nie.
Mary zingt dat je ervan moet lachen. Ik heb al wel gezien dat je heel
voorzichtig moet zijn als je dit woord te vaak zegt: oppassen dat je je
hoofd niet tegen het plafond stoot :-)
> Die langste een wat wel 'n betekenis het is: Floccinocinihillypillyfication. Die
> betekenis is: niks, nothing, nihil, niemendal. (nihil is in die woord opgeneem
> as jy goed kyk.)
>
> En Arthur jou ongeletterde blikskotel :) Daai dorpie met die lang naam is in
> Wales, nie Ierland nie...
Ierland, Wales, één pot nat.
> Arthur Hagen wrote:
>
>> Volgens mij is Llanfairpwllgwyngyllgogerychwyrndrobwilllantysiliogogogoch in
>> Ierland de recordhouder.
>>
>> Groeten,
>> Arthur
>>
>> Kobus Pietersen heeft geschreven in bericht
...
>>>> Superfragilisticexpealidosious.
>>>>
>>>> Supercalifragilisticexpialidocious
>>> ^^^
>>>> Arthur
>>>
>>> Dankie. Ek wou sê dit is eintlik bietjie langer, en ons kan sommer nog 'n
>>> paar letters byvoeg; niemand sal weet nie. (Behalwe miskien Mary :)) !
>>> Wat beteken dit, en is dit die langste woord in engels?
>>> Die langste plekname is sekerlik in Wallis?
>>> Hebt jullie soms een paar voorbeelden?
>>>
>>> Groete
>>> Kobus
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14878 is 'n antwoord op boodskap #14714] |
Ma., 18 Mei 1998 00:00   |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: Februarie 1998
|
Senior Lid |
|
|
Kobus Pietersen skryf:
> Hannes, jy is altyd so ekonomies met jou woorde, jy laat my aan 'n
> amerikaanse president (Calvin Coolidge)dink wat nooit baie spraaksaam was
> nie. 'n vrou het eenkeer aan hom gesê dat sy haar vriende gewed het dat hy
> gedurende 'n funksie meer as drie woorde aan haar sal sê. al wat hy toe vir
> haar sê voor hy omdraai en wegstap was : "you loose"
Kobus,
Ek is mal oor hierdie sêgoed van beroemdes. Bg. is briljant. Hier volg nog
'n paar.
Iemand het vir Benjamin Disraeli gevra hoe hy dit regkry om so goed met
koningin Victoria oor die weg te kom: "When I deal with royalty, I apply
flattery with a trowel."
'n Afvaardiging van die Vrouefederasie het Langenhoven gaan spreek oor sy
drinkgewoontes. Nadat hulle hul saak gestel het, draai hy om en wys na sy
boekrak: "Dames, die boeke het ek almal in my dronkenskap geskryf. Wat het
julle al in jul nugterheid gedoen?"
En my groot gunsteling: Op 'n partytjie sê 'n vrou, "Mr Churchill, you are
drunk!" "Yes, lady, and you are ugly. But tomorrow morning I'll be sober..."
(Eina!)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Kan iemand my help? Ja [boodskap #14954 is 'n antwoord op boodskap #14714] |
Wo., 20 Mei 1998 00:00   |
Hannes Cilliers
Boodskappe: 16 Geregistreer: April 1998
|
Junior Lid |
|
|
Kobus Pietersen wrote in message
...
> "Reichseisenbahnknotenpunktwechselhinundherschieb er"
> Jennifer
>
> Wat beteken die woord, Jenny? Lyk my dit moet in Afr. wees:
> Migielskoenmakersiensyallietoenieopdiedraainie
>
> Hoe klink hierdie sin;
>
> 'n man van
Llanfairpwllgwyngyllgogerychwyrndrobwilllantysilio
gogogoch wat
> Floccinocinihillypillyfication voel, en op pad was na
> Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
> om 'n hottentottenkunsttentententoonstelling by te woon, het
> Supercalifragilisticexpialidocious geskree toe hy die
> Reichseisenbahnknotenpunktwechselhinundherschiebe r verontagsaam en deur 'n
> skare bars wat besig was met
> kinderkarnavalsoptochtvoorbereidingswerkzaamheden .
>
>
> Kan ons jou Jenny noem, of moet ons maar formeel bly by "Babe" ? :-)
>
> Hannes, jy is altyd so ekonomies met jou woorde, jy laat my aan 'n
> amerikaanse president (Calvin Coolidge)dink wat nooit baie spraaksaam was
> nie. 'n vrou het eenkeer aan hom gesê dat sy haar vriende gewed het dat hy
> gedurende 'n funksie meer as drie woorde aan haar sal sê. al wat hy toe vir
> haar sê voor hy omdraai en wegstap was : "you loose"
>
> Groete
>
Die langste pleknaam wat steeds nog gebruik word,
is glo...
Taumatawhakatangihangakoauauotamateaturipukakapiki
maungahoro
nukupokaiwenuakit, a natahu
... 'n heuwel in Nieu-Seeland.
Iemand vir Scrabble?
Groete,
Hannes
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 13:55:49 UTC 2026
|