Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aflewering
aflewering [boodskap #148409] Sa., 28 Junie 2025 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aflewering
Afbreking: af•le•we•ring
Samestelling: aflewer + -ing


Selfstandige naamwoord: aflewering
Meervoud: afleweringe, aflewerings
Verkleinwoord: aflewerinkie
Meervoud van verkleining: aflewerinkies

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van aflewer.
• Deel van 'n publikasie wat reëlmatig in kleiner eenhede uitgebring word (o.a. 'n episode van 'n sepie).

Gebruik:
• Op die dag van aflewering sal die koerier jou pakkie by die gespesifiseerde adres aflewer.
• Ek kan nie wag vir die TV-reeks se volgende aflewering nie.

Sinoniem:
• besorging
• leweransie
• oorhandiging

Afgelei:
• afleweringsbode
• afleweringsvoertuig
• afleweringswa

Afkorting:
• afl.

Vertaling:
Engels: delivery
Nederlands: aflevering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kontrakwerker
Volgende onderwerp: uitbring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 17:26:36 UTC 2025