Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spoorwerker
spoorwerker [boodskap #148403] Sa., 28 Junie 2025 07:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24222
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spoorwerker
Afbreking: spoor•wer•ker
Samestelling: spoor + werker


Selfstandige naamwoord: spoorwerker
Meervoud: spoorwerkers
Verkleinwoord: spoorwerkertjie
Meervoud van verkleining: spoorwerkertjies

Betekenis:
• Persoon wat spoorlyne vir treine bou en onderhou.

Gebruik:
• Stakende spoorwerkers het die land se treindienste lam gelê.

Sinoniem:
• spoorman
• spoorwegwerker

Vertaling:
Engels: railworker
Nederlands: spoorwerker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: begaanbaar
Volgende onderwerp: treinongeluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 17:26:00 UTC 2025