Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ystydperk
ystydperk [boodskap #148398] Vr., 27 Junie 2025 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ystydperk
Afbreking: ys•tyd•perk
Samestelling: ys + tydperk


Selfstandige naamwoord: ystydperk
Meervoud: ystydperke

Betekenis:
• Periode waar die aarde ysvorming op een of beide pole, asook gletservorming oor groot dele van die planeet ervaar.

Gebruik:
• Die huidige ystydperk, die Kwartêre Ystydperk, het 2,58 miljoen jaar gelede begin en duur steeds voort.

Verwant:
• ystyd (glasiale tyd)

Vertaling:
Engels: ice age
Nederlands: ijstijdvak, ijstijdperk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lasagne
Volgende onderwerp: ystyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 30 20:21:57 UTC 2025