Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hardhorend
hardhorend [boodskap #148394] Do., 26 Junie 2025 15:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24294
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hardhorend
Afbreking: hard•ho•rend
Samestelling: hard + hoor + -end


Byvoeglike naamwoord: hardhorend
Vergrotende trap: hardhorender
Oortreffende trap: hardhorendste
Attributief: hardhorende

Betekenis:
• Wat sleg hoor.

Gebruik:
• Praat maar hard, die oom is hardhorend.

Sinoniem:
• doof
• gehoorgestremd
• hardhorig

Afgelei:
• hardhorendes
• hardhorendheid

Vertaling:
Engels: hard of hearing
Nederlands: hardhorend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gehoorapparaat
Volgende onderwerp: sportmangees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 14 03:24:21 UTC 2026