Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoorder
hoorder [boodskap #148391] Do., 26 Junie 2025 14:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoorder
Afbreking: hoor•der
Samestelling: hoor + -der


Selfstandige naamwoord: hoorder
Meervoud: hoorders
Verkleinwoord: hoordertjie
Meervoud van verkleining: hoordertjies

Betekenis:
• Persoon wat iets hoor. Iemand wat na iets luister.

Gebruik:
• God is waarlik die hoorder van gebed.
• En word daders van die woord en nie net hoorders wat julleself bedrieg nie. [Jakobus 1:22]

Sinoniem:
• aanhoorder
• luisteraar
• toehoorder

Vertaling:
Engels: hearer, listener
Nederlands: hoorder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verstaanbaarheid
Volgende onderwerp: doofheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 20:59:39 UTC 2025