Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verstaanbaarheid
verstaanbaarheid [boodskap #148390] Do., 26 Junie 2025 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verstaanbaarheid
Afbreking: ver•staan•baar•heid
Samestelling: verstaanbaar + -heid


Selfstandige naamwoord: verstaanbaarheid
Meervoud: verstaanbaarhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van wat iets begryp/verstaan kan word.

Gebruik:
• Die verstaanbaarheid van die inhoud word in 'n groot mate deur die gehalte van die skryfwerk en die meriete van die argumente bepaal.

Afgelei:
• onverstaanbaarheid

Vertaling:
Engels: understandability, comprehensibility, intelligibility, clearness
Nederlands: verstaanbaarheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrywordingstond
Volgende onderwerp: hoorder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 14:40:27 UTC 2025