Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrywordingstond
vrywordingstond [boodskap #148389] Do., 26 Junie 2025 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vrywordingstond
Afbreking: vry•wor•ding•stond
Samestelling: vrywording + stond


Selfstandige naamwoord: vrywordingstond
Meervoud:

Betekenis:
• Die stonde (oomblik, moment) van vrywording/verlossing.

Gebruik:
• Tans breek heerlik die vrywordingstond. Heer, gebore vir ons! Heer, gebore vir ons! [Die Halleluja, 1951 (36/526)]

Vertaling:
Engels: moment of liberation
Nederlands: bevrijdingsmoment

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stonde
Volgende onderwerp: verstaanbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 05:06:36 UTC 2025