Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stond
stond [boodskap #148387] Do., 26 Junie 2025 13:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stond
Afbreking: stond


Selfstandige naamwoord: stond, stonde
Meervoud: stonde, stondes

Betekenis:
• (argaïes) 'n Bepaalde tydstip, meestal 'n oomblik of uur, of die punt in die verloop van tyd waarop iets gebeur.

Gebruik:
• Stom tot die stond van hul sterwe, blyf ieder 'n held van die daad. [Die Ossewa, Jan F.E. Celliers]

Wisselvorm:
• stonde

Sinoniem:
• moment
• oomblik
• tydstip
• uur

Hiponiem:
• avondstond
• awendstond
• dankstond
• bidstond
• môrestond
• oggendstond
• vrywordingstond

Afgelei:
• kortstondig
• terstond

Vertaling:
Engels: moment, time, hour
Nederlands: stond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oomblik
Volgende onderwerp: stonde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 15:29:36 UTC 2025