Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nokas
nokas [boodskap #148382] Wo., 25 Junie 2025 17:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Nokas.
'n Nokas.
nokas
Afbreking: nok•as
Samestelling: nok + as


Selfstandige naamwoord: nokas
Meervoud: nokasse
Verkleinwoord: nokassie
Meervoud van verkleining: nokassies

Betekenis:
• Deel van 'n binnebrandmotor wat die kleppe oop- en toemaak.

Gebruik:
• Die nokas beheer die oop- en toemaak van die enjin se kleppe, terwyl die krukas die op-en-af beweging van die suiers in rotasiebeweging omskakel om die voertuig aan te dryf.

Vertaling:
Engels: camshaft
Nederlands: nokkenas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krukkas
Volgende onderwerp: skroomagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 22:42:44 UTC 2025