Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugbaar
rugbaar [boodskap #148374] Wo., 25 Junie 2025 11:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24308
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rugbaar
Afbreking: rug•baar


Byvoeglike naamwoord: rugbaar
Attributief: rugbare

Betekenis:
• Wat algemeen bekend is.

Gebruik:
• Die geheim het rugbaar geword.

Sinoniem:
• algemeen
• bekend
• openbaar
• publiek
• welbekend

Afgelei:
• rugbaarheid

Vertaling:
Engels: known, public
Nederlands: ruchtbaar

Nota:
• 'n Samestelling van die ou Nederlandse "rucht" (wat ook in die woord "gerug" gesien kan word) en "-baar".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimhartig
Volgende onderwerp: slaapbroek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jan. 16 06:14:07 UTC 2026