| promisku [boodskap #148372] |
Wo., 25 Junie 2025 10:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24240 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
promisku
Afbreking: pro•mis•ku
Byvoeglike naamwoord: promisku
Attributief: promiskue
Betekenis:
• Met meer as een seksuele maat.
Gebruik:
• Die virus word veral deur mense met promiskue gedrag versprei.
Afgelei:
• promiskuïteit
Vertaling:
Engels: promiscuous, wanton
Nederlands: promiscue
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|