Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buur
buur [boodskap #148368] Wo., 25 Junie 2025 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
buur
Afbreking: buur
Uitspraak: /byr/


Selfstandige naamwoord: buur
Meervoud: bure

Betekenis:
• (ongewoon) 'n Buurman of buurvrou, persoon wat in die huis langs jou bly.

Gebruik:
• Sy klop aan die bure se deur en vra hulle om die musiek af te draai.

Afgelei:
• buurdorp
• buurgebied
• buurkind
• buurland
• buurman
• buurmeisie
• buurmense
• buurpraatjie
• buurseun
• buurskap
• buurstaat
• buurstreek
• buurvrou

Vertaling:
Engels: neighbor
Nederlands: buur

Nota:
• Die enkelvoud "buur" is ongewoon in Afrikaans en word eintlik net in samestellings gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sangbodem
Volgende onderwerp: eersgebore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 23:08:24 UTC 2025