Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aandpak
aandpak [boodskap #148359] Di., 24 Junie 2025 12:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aandpak
Afbreking: aand•pak
Samestelling: aand + pak


Selfstandige naamwoord: aandpak
Meervoud: aandpakke
Verkleinwoord: aandpakkie
Meervoud van verkleining: aandpakkies

Betekenis:
• 'n Formele pak klere wat veral in die aand na funksies gedra word.

Gebruik:
• Hy dra 'n strikdas by sy aanpak.

Sinoniem:
• aanddrag
• aandklere

Antoniem:
• aandrok
• dagpak

Hiponiem:
• swaelstertaandpak

Vertaling:
Engels: evening suit
Nederlands: avondpak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roem
Volgende onderwerp: gedagteloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jan. 01 05:13:20 UTC 2026