Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spreekbuis
spreekbuis [boodskap #148356] Di., 24 Junie 2025 11:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spreekbuis
Afbreking: spreek•buis
Samestelling: spreek + buis


Selfstandige naamwoord: spreekbuis
Meervoud: spreekbuise
Verkleinwoord: spreekbuisie
Meervoud van verkleining: spreekbuisies

Betekenis:
• (histories) Buis waarin 'n mens praat om boodskappe tussen kamers in 'n skip of gebou oor te dra.
• Iemand wat namens ander praat.

Gebruik:
• Die telefoon se spreekbuis het gebreek.
• Dit wil voorkom of die koerant as die regering se spreekbuis optree.

Sinoniem:
• segsman
• segspersoon
• woordvoerder

Vertaling:
Engels: speaking-tube; spokesperson, mouthpiece
Nederlands: spreekbuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontsnappingspoging
Volgende onderwerp: skietgebed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 09:27:52 UTC 2025