| nawete [boodskap #148354] |
Di., 24 Junie 2025 07:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nawete
Afbreking: na•we•te
Samestelling: na + wete
Selfstandige naamwoord: nawete
Meervoud: –
Betekenis:
• Die kennis en begrip wat 'n mens eers ná 'n gebeurtenis verkry.
Gebruik:
• Nawete bring wysheid.
• Met die nawete van wat gebeur het, sou ek dinge anders hanteer het.
Sinoniem:
• agterna-insig
• agterna-kennis
• terugblik
• terugskouing
Vertaling:
Engels: hindsight, afterknowledge, retrospect
Nederlands: retrospectie, terugblik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|