Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kooivlooi
kooivlooi [boodskap #148353] Di., 24 Junie 2025 07:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kooivlooi
Afbreking: kooi•vlooi
Samestelling: kooi + vlooi


Selfstandige naamwoord: kooivlooi
Meervoud: kooivlooie
Verkleinwoord: kooivlooitjie
Meervoud van verkleining: kooivlooitjies

Betekenis:
• Iemand wat daarvan hou om in te lê en laat te slaap.

Gebruik:
• Sy is 'n regte kooivlooi en op 'n Sondagoggend kry jy haar nie maklik uit die bed nie.

Sinoniem:
• laatslaper

Vertaling:
Engels: bedbug, late sleeper
Nederlands: kooivlo

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voltooid
Volgende onderwerp: nawete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 16:05:45 UTC 2025