Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voltooid
voltooid [boodskap #148352] Ma., 23 Junie 2025 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24180
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voltooid
Afbreking: vol•tooid
Samestelling: voltooi + -d


Byvoeglike naamwoord: voltooi, voltooid
Attributief: voltooide

Betekenis:
• Wat klaar en gereed is.
• (taalkunde) Wat reeds gebeur het/ in die verlede hoort.

Gebruik:
• Sy het die voltooide vorm verlê.
• Die woord "geskrewe" is die voltooide deelwoord van skryf.

Sinoniem:
• afgehandel
• afgeloop
• gedoen
• gereed
• klaar
• uitvoer

Antoniem:
• onvoltooid

Afgelei:
• voltooidheid

Vertaling:
Engels: completed, finished; perfect
Nederlands: voltooid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvlieënd
Volgende onderwerp: kooivlooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 15:23:33 UTC 2025