Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lelknopie
lelknopie [boodskap #148346] Ma., 23 Junie 2025 11:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24200
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vrou met lelknopies.
'n Vrou met lelknopies.
Lelknopies aan die onderlip.
Lelknopies aan die onderlip.
lelknopie
Afbreking: lel•kno•pie
Samestelling: lel + knoop + -ie


Selfstandige naamwoord: lelknopie
Meervoud: lelknopies

Betekenis:
• 'n Knopie wat aan 'n lel ('n los stukkie vel, tipies die oorlel) gedra word.

Gebruik:
• Die rebel dra 'n lelknopie bo sy regteroog en aan sy onderlip.

Vertaling:
Engels: stud
Nederlands: nop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naelloop
Volgende onderwerp: liefdesdriehoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 10:24:15 UTC 2025