Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naelloop
naelloop [boodskap #148345] Ma., 23 Junie 2025 10:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naelloop
Afbreking: na•el•loop
Samestelling: nael + loop


Selfstandige naamwoord: naelloop
Meervoud: naellope
Verkleinwoord: naellopie
Meervoud van verkleining: naellopies

Betekenis:
• 'n Kort, vinnige wedloop. Baanitem vir atlete, meestal oor 'n afstand van 100 m, 200 m of 400 m.

Gebruik:
• Die atleet het goud in die 200 m-naelloop gewen.

Afgelei:
• naelloopkampioen
• naelloper

Vertaling:
Engels: sprint
Nederlands: sprint

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: neusring
Volgende onderwerp: lelknopie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 22:04:14 UTC 2025