Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » neusring
neusring [boodskap #148344] Ma., 23 Junie 2025 10:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24288
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Bees met 'n neusring.
'n Bees met 'n neusring.
neusring
Afbreking: neus•ring
Samestelling: neus + ring


Selfstandige naamwoord: neusring
Meervoud: neusringe
Verkleinwoord: neusringetjie
Meervoud van verkleining: neusringetjies

Betekenis:
• 'n Ring van metaal deur die neus, meestal as sieraad of om diere te beheer.

Gebruik:
• Sy dra uitspattige klere en 'n neusring.
Neusringe word o.a. gebruik om bulle te lei of om kalwers te speen.

Vertaling:
Engels: nose ring, nose stud
Nederlands: neusring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaakklub
Volgende onderwerp: naelloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jan. 11 16:29:05 UTC 2026