| soener [boodskap #148342] |
Ma., 23 Junie 2025 09:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soener
Afbreking: soe•ner
Samestelling: soen + -er
Selfstandige naamwoord: soener
Meervoud: soeners
Verkleinwoord: soenertjie
Meervoud van verkleining: soenertjies
Betekenis:
• Iemand wat soen, of graag soen.
Gebruik:
• Hy skud blad, maar sy is 'n soener.
Vertaling:
Engels: kisser
Nederlands: zoener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|