| mok [boodskap #148337] |
So., 22 Junie 2025 19:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mok
Afbreking: mok
Werkwoord: mok
Verlede tyd: het gemok
Betekenis:
• (ongewoon) Om nukkerig en dikmond te wees.
Gebruik:
• Hy mok oor jy nie genoeg kos gekry het nie.
Sinoniem:
• knies
• knor
• pruil
Vertaling:
Engels: to sulk
Nederlands: mokken
Selfstandige naamwoord: mok
Meervoud: –
Betekenis:
• Velsiekte wat die pote (veral die koot en kroon) van ewehoewige diere aantas.
Gebruik:
• Nat toestande en beserings kan mok onder perde veroorsaak.
Sinoniem:
• mop
Vertaling:
Engels: mud fever
Nederlands: mok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|