Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afspoel
afspoel [boodskap #148335] So., 22 Junie 2025 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afspoel
Afbreking: af•spoel
Samestelling: af + spoel


Werkwoord: afspoel
Verlede tyd: het afgespoel

Betekenis:
• Om skoon te spoel.
• Om wag te spoel.

Gebruik:
• Sy spoel die borde af.
• Die stompe het in die rivier afgespoel.

Sinoniem:
• afwas
• reinig
• skoonmaak
• uitspoel
• wegspoel

Afgelei:
• afspoeling

Vertaling:
Engels: to rinse, wash away
Nederlands: afspoelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: saadstorting
Volgende onderwerp: haelsnoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 20:50:38 UTC 2025