| ontugwet [boodskap #148333] |
So., 22 Junie 2025 16:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontugwet
Afbreking: on•tug•wet
Samestelling: ontug + wet
Selfstandige naamwoord: ontugwet
Meervoud: ontugwette
Betekenis:
• 'n Wet wat ontug (immorele seksuele dade) verbied.
Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse Ontugwet (Wet No. 21) van 1950 het 'n verbod op seksuele verhoudings tussen verskillende rassegroepe geplaas.
Vertaling:
Engels: immorality act
Nederlands: ontuchtwet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|