Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » groeifase
groeifase [boodskap #148331] So., 22 Junie 2025 09:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
groeifase
Afbreking: groei•fase
Samestelling: groei + fase


Selfstandige naamwoord: groeifase
Meervoud: groeifases

Betekenis:
• 'n Periode waartydens iets of iemand groter of beter word.

Gebruik:
• Ná 'n lang groeifase het die ekonomie as gevolg van die globale finansiële krisis begin afkoel.

Vertaling:
Engels: growth phase
Nederlands: groeifase

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selekteer
Volgende onderwerp: strompel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 07:17:23 UTC 2025