Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitverkorene
uitverkorene [boodskap #148328] So., 22 Junie 2025 08:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitverkorene
Afbreking: uit•ver•ko•re•ne
Samestelling: uitverkore + -ne


Selfstandige naamwoord: uitverkorene
Meervoud: uitverkorenes

Betekenis:
• Iemand wat as 'n liefling uitgekies is.

Gebruik:
• Wie kan die uitverkorenes van God aankla? [Romeine 8:33]

Sinoniem:
• beminde
• geliefde
• geroepene
• gunsteling
• verkosene
• witbroodjie

Antoniem:
• swartskaap

Afgelei:
• mede-uitverkorene

Vertaling:
Engels: chosen one
Nederlands: uitverkorene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitverkore
Volgende onderwerp: uitkies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 00:14:04 UTC 2025