| uitverkore [boodskap #148327] |
So., 22 Junie 2025 08:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitverkore
Afbreking: uit•ver•ko•re
Samestelling: uit + verkore
Byvoeglike naamwoord: uitverkore
Attributief: uitverkore
Betekenis:
• Wat spesiaal uitgesoek is, omdat hulle gelief is.
Gebruik:
• Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. [Kolossense 3:12]
Sinoniem:
• bemind
• gekose
• gelief
• geselekteer
• uitgekose
• uitgesoekte
Afgelei:
• uitverkorenheid
• uitverkorene
Vertaling:
Engels: chosen, elected, predestined
Nederlands: uitverkoren
Nota:
• Sterk verlede deelwoord van uitverkies.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|