Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » latrine
latrine [boodskap #148325] So., 22 Junie 2025 07:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Latrines in Ostia Antica.
Latrines in Ostia Antica.
latrine
Afbreking: la•tri•ne


Selfstandige naamwoord: latrine
Meervoud: latrines

Betekenis:
• 'n Toilet, veral een buite die huis of op 'n openbare plek.

Gebruik:
• Tydelike latrines sal by die wedloop beskikbaar wees.

Sinoniem:
• gemakhuisie
• kleinhuisie
• priewie
• sekreet
• toilet

Hiponiem:
• emmerlatrine
• kislatrine
• putlatrine
• spoellatrine

Vertaling:
Engels: latrine, closet, lavatory
Nederlands: latrine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: putlatrine
Volgende onderwerp: vertrouensverhouding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 09:28:49 UTC 2025