| omkapmasjien [boodskap #148319] |
Sa., 21 Junie 2025 18:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24218 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omkapmasjien
Afbreking: om•kap•ma•sjien
Samestelling: omkap + masjien
Selfstandige naamwoord: omkapmasjien
Meervoud: omkapmasjiene
Betekenis:
• (naaldwerk) Masjien waarmee steke oor die rand van 'n naat/soom gestik word om te keer dat die materiaal nie uitrafel nie.
Gebruik:
• Sy stik die rok se pante aan mekaar en gebruik 'n omkapmasjien om al die nate af te werk.
Vertaling:
Engels: overlocker
Nederlands: overlockmachine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|