Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kriesel
kriesel [boodskap #148317] Sa., 21 Junie 2025 11:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kriesel
Afbreking: krie•sel


Selfstandige naamwoord: kriesel
Meervoud: kriesels
Verkleinwoord: krieseltjie
Meervoud van verkleining: krieseltjies

Betekenis:
• 'n Baie klein stukkie van iets.

Gebruik:
• Daar is nie 'n krieseltjie kos in die huis nie.

Sinoniem:
• brokdeel
• flenter
• krummel
• stukkie

Vertaling:
Engels: bit, particle, crumb
Nederlands: kriezel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleingeweervuur
Volgende onderwerp: ongeoorloof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 07:30:33 UTC 2025