Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleingeweervuur
kleingeweervuur [boodskap #148316] Sa., 21 Junie 2025 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24183
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleingeweervuur
Afbreking: klein•ge•weer•vuur
Samestelling: klein + geweer + vuur


Selfstandige naamwoord: kleingeweervuur
Meervoud:

Betekenis:
• Die afvuur van vuurwapens van ligte kaliber soos gewere, rewolwers en pistole.

Gebruik:
• Die tenk se pantser bied beskerming teen skrapnel en kleingeweervuur.

Vertaling:
Engels: small-arms fire
Nederlands: vuur van kleine wapens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kitskosketting
Volgende onderwerp: kriesel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 15:47:50 UTC 2025