| adelaar [boodskap #148308] |
Vr., 20 Junie 2025 19:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
adelaar
Afbreking: a•de•laar
Selfstandige naamwoord: adelaar
Meervoud: adelaars
Verkleinwoord: adelaartjie
Meervoud van verkleining: adelaartjies
Betekenis:
• (deftig) 'n Groot roofvoël met 'n skerp snawel.
Gebruik:
• Aan die bokant van die Transvaal se ou wapen waak 'n swart adelaar met oopgespreide vlerke.
Sinoniem:
• arend
Hiponiem:
• koningsadelaar (soort arend)
• ryksadelaar (heraldiese simbool)
Afgelei:
• adelaarsblik
• adelaarsnes
• adelaarsvaring
• adelaarsvlug
Vertaling:
Engels: eagle
Nederlands: adelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|