| herfraseer [boodskap #148304] |
Do., 19 Junie 2025 11:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herfraseer
Afbreking: her•fra•seer
Samestelling: her- + fraseer
Werkwoord: herfraseer
Verlede tyd: het herfraseer
Betekenis:
• Om weer/anders te fraseer.
Gebruik:
• Laat ek my vraag herfraseer sodat jy dit mooi kan verstaan.
Sinoniem:
• herbewoord
• herformuleer
Vertaling:
Engels: to rephrase
Nederlands: herformuleren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|