| naelskraap [boodskap #148301] |
Do., 19 Junie 2025 11:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naelskraap
Afbreking: nael•skraap
Samestelling: nael + skraap
Byvoeglike naamwoord: naelskraap, naelskraaps
Attributief: naelskraapse
Betekenis:
• Ook maar net.
• Amper of byna.
Gebruik:
• Hulle het die wedstryd naelskraap gewen.
• Dit was 'n naelskraapse ontkoming.
Sinoniem:
• hittete
• net-net
• nouliks
• rakelings
• skrams
• ternouernood
Vertaling:
Engels: a close shave; near thing
Nederlands: nagelschraap
Nota:
• Idiomaties: op 'n haar na; op 'n nerf na; met 'n haarbreedte; met die dikte van 'n polonieskil.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|