| peuter [boodskap #148297] |
Wo., 18 Junie 2025 18:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24181 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
peuter
Afbreking: peu•ter
Werkwoord: peuter
Verlede tyd: het gepeuter
Betekenis:
• Om aan iets te karring of te torring, dikwels met negatiewe of onbedoelde gevolge.
Gebruik:
• As iets werk, moenie daaraan peuter nie!
• Die krieketspeler het met die bal gepeuter.
Sinoniem:
• foeter
• hinder
• inmeng
• karring
• knoei
• kriewel
• lol
• pla
• torring
• vroetel
Hiponiem:
• lospeuter
• rondpeuter
• uitpeuter
Afgelei:
• peuterbestand
• peuterig
• peuterwerk
• peuteraar
• peuterpraatjies
• peuterdery
• peuterery
• peutervry
• peuterwerk
Vertaling:
Engels: to meddle, fumble, bother, poke around
Nederlands: peuteren
Selfstandige naamwoord: peuter
Meervoud: peuters
Verkleinwoord: peutertjie
Meervoud van verkleining: peutertjies
Betekenis:
• 'n Jong kind tussen ongeveer een en drie jaar oud.
Gebruik:
• 'n Peuter leer die maklikste deur spel en wanneer hy dinge oor en oor doen.
Vertaling:
Engels: todler
Nederlands: peuter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|