Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Mohammedaan
Mohammedaan [boodskap #148296] Wo., 18 Junie 2025 17:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24170
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mohammedaan
Afbreking: Mo•ham•me•daan
Samestelling: Mohammed + -aan


Selfstandige naamwoord: Mohammedaan
Meervoud: Mohammedane

Betekenis:
• (verouderd) 'n Moslem; iemand wat in die profesieë van die profeet Mohammed glo.

Gebruik:
• Die woord Mohammedaan word deesdae as onvanpaste beskou omdat Moslems slegs God (Allah) aanbid, en nie Mohammed nie.

Afgelei:
• Mohammedaans

Vertaling:
Engels: Mohammedan
Nederlands: Mohammedaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugdrukboor
Volgende onderwerp: peuter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 12:20:50 UTC 2025