| teregwysing [boodskap #148291] |
Wo., 18 Junie 2025 15:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teregwysing
Afbreking: te•reg•wy•sing
Samestelling: teregwys + -ing
Selfstandige naamwoord: teregwysing
Meervoud: teregwysinge, teregwysings
Verkleinwoord: teregwysinkie
Meervoud van verkleining: teregwysinkies
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van teregwys.
Gebruik:
• Openlike teregwysing is beter as verborge liefde. [Spreuke 27:5]
Sinoniem:
• aanmaning
• berisping
• kastyding
• sedepreek
• skrobbering
• tugtiging
• vermaning
Antoniem:
• kompliment
Vertaling:
Engels: reprimand
Nederlands: terechtwijzing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|