| prikkelpop [boodskap #148280] |
Ma., 16 Junie 2025 18:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24222 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
prikkelpop
Afbreking: prik•kel•pop
Samestelling: prikkel + pop
Selfstandige naamwoord: prikkelpop
Meervoud: prikkelpoppe
Verkleinwoord: prikkelpoppie
Meervoud van verkleining: prikkelpoppies
Betekenis:
• 'n Sensueel aantreklike vrou, dikwels skamel geklee.
Gebruik:
• 'n Verhouding tussen so 'n bleeksiel en 'n prikkelpop sal nie werk nie.
Sinoniem:
• seksbom
• sekskatjie
• verleidster
Vertaling:
Engels: pin-up girl
Nederlands: prikkelpop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|