| grootdoop [boodskap #148277] |
Ma., 16 Junie 2025 17:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grootdoop
Afbreking: groot•doop
Samestelling: groot + doop
Selfstandige naamwoord: grootdoop
Meervoud: grootdope
Betekenis:
• 'n Doop wat aan 'n volwasse persoon toegedien word.
Gebruik:
• Die tradisionele Afrikaanse kerke glo is twee vorms van die Christelike doop, kinderdoop én grootdoop, maar die Pinksterkerke aanvaar net die grootdoop.
Sinoniem:
• volwassenedoop
Antoniem:
• kinderdoop
• kleindoop
Vertaling:
Engels: adult baptism
Nederlands: grootdoop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|