| sneesdoekie [boodskap #148275] |
Ma., 16 Junie 2025 10:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sneesdoekie
Afbreking: snees•doe•kie
Samestelling: snees + doekie
Selfstandige naamwoord: sneesdoekie
Meervoud: sneesdoekies
Betekenis:
• 'n Weggooibare sakdoek van sagte papier.
Gebruik:
• Sy blaas haar neus met 'n sneesdoekie.
Sinoniem:
• snesie
Vertaling:
Engels: tissue
Nederlands: papieren zakdoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|