| rathefboom [boodskap #148273] |
Ma., 16 Junie 2025 10:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rathefboom
Afbreking: rat•hef•boom
Samestelling: rat + hefboom
Selfstandige naamwoord: rathefboom
Meervoud: rathefbome
Verkleinwoord: rathefboompie
Meervoud van verkleining: rathefboompies
Betekenis:
• Hefboom waarmee 'n voertuig in 'n ander rat gesit word.
Gebruik:
• Die trekker se rathefboom sit aan die regterkant van die sitplek.
Sinoniem:
• ratkierie
• ratwisselaar
Vertaling:
Engels: gear lever, shift stick
Nederlands: versnellingspook, versnellingshendel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|